Quantcast
Channel: Drankies – Huisgenoot
Browsing latest articles
Browse All 16 View Live

Basiese vrugteskommel

Maak 1,25 liter (7 x 175 ml) Bereiding: 10 minute 4 piesangs, geskil en in stukkies gesny 250 ml (1 k) pynappelstukkies 500 ml (2 k) vrugtesap 250 ml (1 k) vrugte van jou keuse Plaas al die bestanddele...

View Article


Resep van die week: Suurlemoen-ystee

Raak ontslae van gemorskos by snoepies; gee ons kinders gesonde kos om van te kies, het ouers gevra. Ons het geluister. SUURLEMOEN-YSTEE Rooibos-ystee is vol antioksidante en die suurlemoen verskaf ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘n Heerlike makietie met muskadel

Bernice het die pas-afgelope Moderne Muskadel Makietie so geniet, sy moes dit opsluit met ons lesers deel. En wees gerus op die uitkyk vir die heerlike Sangria-resep onderaan! Teken in op Huisgenoot...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

BLOG: Die perfekte caipirinha

Een van die eerste dinge wat ek ontdek het toe ek in Brasilië aankom, was die caipirinhas. Almal drink dit en dis fantasties lekker – ek kan my nie ’n partytjie in São Paulo daarsonder voorstel nie....

View Article

Gesonde resepte

Pikante lensiesop Genoeg vir 4 mense 4 t (20 ml) olyf- of klapperolie 1 ui, fyn gekap 2 knoffelhuisies, fyngedruk 6 cm-stuk vars gemmerwortel, geskil en gerasper ’n hand vol koljanderblare, gekap 2 t...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pimm’s met aarbeie

Bestanddele 80 ml Pimm’s 15 ml suurlemoensap aarbeie en appel, in klein blokkies gesny kruisementblaartjies limonade en sodawater Metode Plaas die Pimm’s en sap in ’n beker. Voeg die vrugte en heelwat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sauvignon sangria

Dié sauvignon-sangria is ’n verfrissende nuwe weergawe van ’n klassieke Spaanse gunsteling. 3 x 750 ml sauvignon blanc of pienk wyn 1 liter bosbessiesap 10 jenewerbessies 5 steranyse 3 kaneelstokke...

View Article

Die lekkerte van rooibostee met drie vinnige kos-idees

Ystee: Maak sterk rooibostee in ’n beker aan, versoet na smaak met heuning, sit ’n takkie ment en ’n paar skyfies suurlemoen in en laat heeltemal afkoel. Bêre in koelkas. Varkribbetjies: Gee ekstra...

View Article


Malvalekkermelkskommel

Dit is dalk die vinnigste en soetste melkskommel wat jy kan maak en kan een van jou kinders se gunstelinge word.  Genoeg vir 2-4 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: Geen 5 skeppe vanieljeroomys 45 ml (3...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vier mengeldrankies waarmee jy jouself kan bederf op Oujaarsaand!

Dis daai tyd van die jaar wat jy net wil terugsit en ontspan en die nuwe jaar op ‘n hoë noot inlyf. Maak hierdie lekker, maklike mengeldrankies en bederf jouself vir oulaas in die oujaar!...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 16 View Live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>